About us

Taakbeskrywing

Ek, Eduardt Pienaar gaan navorsing doen oor hoe kitsboodskappe die akademiese instelling by skole, kolleges en universitiete beinvloed. Ek sal verskillende bronne soos die internet, vraelyse, koerante en die media gebruik om my navorsing te kry. Ek gaan al die voordele en nadele van kitsboodskappe akademiese wereld nagaan. Ek wil vir Ceres Sekonder se graad 12 leeders en hulle opvoeders navrae oor die gebruik van kitsboodskappe op skole

Impak van Tegnologie

Contact us

Have a question?

Contact us whenever you have any questions. We are always here for you!